Hierdie eksklusiewe afdeling in ontwerp met on lede in gedagte en bied ʼn naatlose ervaring vir toegang tot Fondskrediet, Voordeelstate en ʼn magdom belangrike opdaterings, video’s en inligting wat net vir jou aangepas is. Ons doel by MIRF is om ons lede te bemagtig en in te lig, en te verseker dat hulle vol vertroue is dat hulle spaargeld goed bestuur word. Met ons Lede-afdeling was dit nog nooit makliker om ingelig te bly en toegang tot belangrike inligting te verkry nie!





